
![]() |
Veldkamp is 'n puik kamp vir Graad 11 Voortrekkers en word deur Die Voortrekkers Vrystaat aangebied. Die kamp vind jaarliks in die Aprilvakansie plaas op Suiderkruis, Doornkloof, die Vrystaatse Voortrekkerplaas. |
![]() |
Veldkamp 2009: reeds verby!
Wat is Veldkamp? Dit is nie 'n oorlewingskamp of
selfbehoudkamp nie. Dit is 'n unieke geleentheid om jouself beter te leer
ken en die waarde van spanwerk opnuut te besef. Soos
oud-Veldkampers sê: "Hard, maar lekker!"
As jy
'n oud-Veldkamper is, vertel ons van jou ervarings. Beplan jy om te kom kamp?
Kry so 'n voorsmakie!
Vir inskrywings, gaan na die
Kontakinligting-bladsy
2009 SE FOTO'S HIER!
asook die
PELOTONFOTO's!
Veldkamp het ook 'n
Facebook-groep!
Moenie vergeet om daar te gaan kuier nie, en skryf gerus in die
besprekingsgroepe
Klik HIER om
te lees hoe het vorige Veldkampers die kamp ervaar
2009 se kommentaar is reeds bygevoeg!
Wat gebeur Agter die skerms? Besoek ook die Argief
![]() |
![]() |
![]() |
Webmeester: Andries Visagie
Hierdie webwerf is kort-kort in aanbou.
Laaste opdatering: 16 April 2009