Agter die skerms

Veldkamp gebeur nie net vanself nie! Daar is baie dae en baie nagte se
voorbereidingswerk nodig! Daar is gemiddeld twee tot vier werk- en beplanningsnaweke per jaar!

Kamofleerroom? Nee, dak-onderlaag! Andries en Vanessa
Huisies se dakke word geverf 'n Wintersoggend op Suiderkruis


 

Tarzan, skuus, PW aan die werk Die nuwe "foefieslide" se eerste pale word gemerk om vasgesit te word

Klik: TUISBLAD