Kampleier:
Cornél Zandberg
Kampadjudant
(2IB): Elma Viljoen
Webmeester:
Andries Visagie
Die Voortrekkers
se webwerf is by
http://www.voortrekkers.org.za
of stuur e-pos aan
hkvoort@iafrica.com
Die Voortrekkers Vrystaat
se webwerf:
http://vrystaat.voortrekkers.org.za
of stuur e-pos aan
vstvoort@iafrica.com
. Kampbriewe en vorms ook op hierdie webwerf beskikbaar.
Hoe skryf ek in? Laai die nodige vorms hier af, of vanaf die webwerf hierbo.
1.
Vorm A: inskrywingsvorm vir Verkenners
2.
Vorm B: inskrywingsvorm vir volwassenes
3.
Kampbrief vir Verkenners
Alle inskrywings moet deur jou kommando gaan.
(Bladsy opgedateer / vorms opgelaai: 3 Feb. 2010)